0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (5)
  • R250 - R500 (4)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 9 of 9 matches in All Departments

Liefde Genees (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach Liefde Genees (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) In Stock

Dokter Madeline du Bois se man verkul haar met ʼn verpleegster en sy besluit om die huwelik te beëindig. Sy doen aansoek vir ʼn pos in die Kaap by die nuwe Jonkershoek-kliniek buite Stellenbosch waar sy die eienaar, dokter Brian Thompson, ontmoet.

Madeline voel dadelik sterk aangetrokke tot Brian, al is sy nou versigtig vir mans. Brian reken hy rou nog oor sy oorlede vrou, maar besef ook dat hy Madeline nie kan weerstaan nie. Nie een van die twee beoog weer ʼn verhouding nie, maar hulle kan ook nie die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie.

Sal hulle die vele uitdagings kan oorwin en toelaat dat die liefde ou wonde genees?

Lieflik Vloei Die Nyl (Paperback): Malene Breytenbach Lieflik Vloei Die Nyl (Paperback)
Malene Breytenbach
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Misdaadskrywer, Senta Burger, se jongste roman verkoop goed. Sy besluit om ‘n blaaskans te neem en op ’n reis te gaan op die Nylrivier in Egipte. Saam met ’n klein eksklusiewe toergroep van tien mense ontmoet sy die Durand-broers, Paul en Robert.

Van die staanspoor af is sy aangetrokke tot die onweerstaanbare, enigmatiese Robert, maar hul albei het egter gebroke huwelike en is versigtig vir nuwe verhoudings. Gedurende die toer is daar talle drama en lewensgevaarlike situasies wat hul saam beleef. Deur alles bewys Robert dat hy ’n uitsonderlike man is en verloor Senta haar hart op hom.

Stadig ontluik die liefde tussen hulle, maar kan ‘n nuwe verhouding al die intriges van die Nyl oorleef?

My Geliefde Wag In Umbrie (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach My Geliefde Wag In Umbrie (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) Ships in 7 - 11 working days

As die enigste oorlewende erfgenaam van kinderlose alleenloper Contessa Gabriella di Bartolli, erf wynmaker Gabriella Armitage die wynplaas en herehuis in Umbrië, Italië. Die herehuis is egter vervalle en die plaas produseer nie meer wyn nie.

Gabriella besluit om die eiedom te restoureer, behalwe vir die stuk grond wat haar groottante aan die skatryk en arrogante Conte Eduardo Antoneschi van die buurlandgoed, Montebello, verhuur het. Gabriella is verplig om die kontrak te hernu, al word sy deur die Antoneschi’s as ’n onwelkome inkommer en vreemdeling beskou.

Ten spyte van vele probleme wat opduik en die vonke laat spat, bly die aantrekkingskrag tussen Gabriella en Eduardo onmiskenbaar. Gaan twee hardkoppige harte mekaar kan vind?

Liefde En Verlies (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach Liefde En Verlies (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) In Stock

Twee broers, seuns van ’n skatryk volstruisboer, wil vir beeldskone Margaretha hê. Sy kies Michael, die erfgenaam, en John gaan veg in die Boereoorlog.

Later stort die veremark in duie en hulle is bankrot. Margaretha kry die geleentheid om te wys dat sy nie net ’n mooi gesig het nie.

Liefde En Oorlog (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach Liefde En Oorlog (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) Ships in 7 - 11 working days
Skadumagte (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach Skadumagte (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R320 R275 Discovery Miles 2 750 Save R45 (14%) Ships in 7 - 11 working days

’n Jong, roekelose joernalis ondersoek die moord van ’n regter. Dit lei haar na oud-Recces met griewe, oorlewingskampe, ’n geheime organisasie genaamd Die Beskermers, wraak, intimidasie en verskeie moorde.

Die Oes Van Onreg (Afrikaans, Paperback): Malene Breytenbach Die Oes Van Onreg (Afrikaans, Paperback)
Malene Breytenbach
R380 Discovery Miles 3 800 Ships in 10 - 15 working days
Yesterday Is a Lost Country - A Life in Africa (Paperback): Malene Breytenbach Yesterday Is a Lost Country - A Life in Africa (Paperback)
Malene Breytenbach
R397 Discovery Miles 3 970 Ships in 10 - 15 working days
The Lions and the Scavengers (Paperback): Malene Breytenbach The Lions and the Scavengers (Paperback)
Malene Breytenbach
R304 Discovery Miles 3 040 Ships in 10 - 15 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bostik Clear on Blister Card (25ml)
R33 Discovery Miles 330
Shield Engine Cleaner - Solvent Based…
R45 Discovery Miles 450
Dala Craft Pom Poms - Assorted Colours…
R34 Discovery Miles 340
Swiss Miele Vacuum Bags (4 x Bags | 2 x…
 (8)
R199 R166 Discovery Miles 1 660
Kookaburra Quad Camp Chair (120kg)
R559 R329 Discovery Miles 3 290
Bostik Glu Dots - Removable (64 Dots)
 (3)
R48 Discovery Miles 480
Little Big Paw Wet Dog Food (Variety…
R819 Discovery Miles 8 190
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R884 Discovery Miles 8 840
Call The Midwife - Season 10
Jenny Agutter, Linda Bassett, … DVD R209 Discovery Miles 2 090
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300

 

Partners